SAUK v. Solidariteit: Afdanking van joernaliste onwettig
Die arbeidshof in Johannesburg het vandag bevind dat die SAUK se afdanking van die vier joernaliste onwettig is. Daarby moet die SAUK die joernaliste onmiddellik weer in hul poste aanstel. Die hof het [...]